Carrie Snodgress

Carrie Snodgress
Geboortenaam Caroline Snodgress
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Zeke
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1969–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carrie Snodgress (27 Oktober 1945 – 1 April 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Diary of a Mad Housewife (1970), Pale Rider (1985), Murphy's Law (1986), en Wild Things (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search